Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse het op Worcester grootgeword en skoolgegaan, en sy voltooi daarna haar studies op Stellenbosch. Sy is getroud met Deon Adriaanse en is ma van drie seuns. So tussendeur haar swangerskappe studeer sy sielkunde deur Unisa. Sy is verslaaf aan lees én aan skryf. Haar eerste vier boeke by Jasmyn was ’n Ongewone belegging, Alleenvlug, Die reuk van verlange en Hande wat heelmaak.

Quotes

Badaboomhas quoted2 months ago
Ephraim, Agnes en die jong Paulina.

●Milla se baie goeie vriende in DRK
●Ephraim het organisasie 10 jaar terug begin
●Agnes us weduwee (sy en Ephraim het tipe verhouding)

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)