af
Louise Minnaar

Net een kans

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Kan jy liefde in die verkeer vind? Lara ontmoet iemand op die vreemdste manier denkbaar: in die verkeer op pad werk toe. Sy is egter oortuig dat dit ’n mal man is wat uit een of ander gestig ontsnap het –watter tipe mens wat ál sy varkies op hok het sal ’n vreemdeling in die verkeer sien en oortuig wees dat hy doodeenvoudig net met die meisie móét praat? Toe sy hom baie deeglik laat verstaan dat sy nie saam met ’n versteurde man eers sal gaan koffie drink nie daag hy by haar werk op en dring daarop aan om sáam met haar te werk. Die aanbod is te goed om van die hand te wys maar Lara maak dit baie duidelik dat dit uitsluitlik ’n professionele verhouding sal wees.
This book is currently unavailable
142 printed pages
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)