af
Marijke Greeff

Onweerstaanbare passie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Onweerstaanbare passie is ’n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas ’n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.
’n Ongewone meisie:
Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.
Soleil en die sakeman:
Soleil is agtien toe sy ’n hartstogtelike nag saam met Jason beleef. Toe verdwyn hy. Nugter weet waarheen. Twaalf jaar later keer hy terug. Maar hy het ’n berekende sakeman geword.
Formuleliefde:
Formule-een-wêreldkampioen Jarod verpes die media maar hy laat Catherine ’n joernalis onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees.
This book is currently unavailable
434 printed pages
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)