af
Rosita Oberholster

Seewier en Sjampanje

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van â€™n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar ’n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oë vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op â€™n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter ’n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is â€™n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.
This book is currently unavailable
149 printed pages
Publication year
2020
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)