af
Rene van Zyl,Joléne de Koningh

’n Ontydige soen & Op die nippertjie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Ontydige soen — René van Zyl
Minette is gefokus op haar loopbaan en die prysgeld wat haar redakteur aanbied vir ’n groot scoop. Mans is nie deel van haar onmiddellike planne nie dan kyk sy in die mooiste paar blou oë vas!
Lokteks: Op die nippertjie — Jolené de Koningh
Jansie sal maar wag tot die regte man sy verskyning maak voor sy die pad na die kansel waag. Sy het nie verwag dat die ‘regte man’ laat vir haar vriendin se troue sal opdaag nie.
This book is currently unavailable
70 printed pages
Publication year
2018
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)