Briljant!
My titanium stent het op 'n stadium gevoel of dit aan't buig was...
Ek kan nie wag om die vorige 4 boeke te lees nie.
Die speltoetser het nie die spelfout "leuen" in plaas van "leun" in die Pion se selfdoodverklaring bespeur nie.
Onverbeterlike karakterisering en navorsing.
Taalgebruik fantasties!
Die beste krimi wat ek nog gelees het!