Kassandra Korte begeer niks meer as haar lewe op hul plaas nie. Nou moet sy dit verlaat om ’n Mulder-bruid te word. Om haar pa en haar familie te red. Tydens haar eerste aand by die Mulderfees ontmoet sy ’n werker, Jan-Werner, en verloor haar hart.