Die gekerm begin van nuuts af. “Sê sal ek nooit weer sê dat ek nie aan spoke glo nie. Gesien het ek dit met my eie oë gesien.”
b9598590314has quoted3 years ago
Gaan weg! Gaan weg! Ek sê mos ek sal nooit weer drink nie. O! Lewend kom ons vandag nie lewend hier uit nie, Samuel. Nooit nie. Hier is dan nou al ’n hele skaar van hulle.”
b9598590314has quoted3 years ago
Wees my tog net genadig! Ek sal nooit weer drink nie. Ek belowe … nooit weer nie!”