af
Susan Olivier,Jessica Venter

Bosveldparadys se nuwe sjef

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef?

BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek — Susan Olivier
Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so 'n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in 'n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is 'n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
This book is currently unavailable
70 printed pages
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)