af
Alma Carstens

Bekende vreemdeling

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Trixane is amper dertig, ongetroud en leef met die vrees dat dieselfde vloek van haar voorgeslagte haar gaan tref. Haar ma en ouma het haar gewaarsku dat die
vloek geen Walters-vrou spaar nie. Daarom het sy Marco laat belowe om met
haar te trou as sy teen dertig nog nie getrou het nie. Maar dit was sestien jaar
gelede en hy het waarskynlik lankal van die belofte vergeet. Hy is eintlik ’n
vreemdeling. Sy herken hom egter dadelik toe sy hom weer sien en besef dat haar hart steeds net aan hom behoort.
This book is currently unavailable
150 printed pages
Publication year
2021
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)