af
Alma Carstens,Corné van Rooyen

Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Sy tydelike buurvrou – Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil hê hy moet. Die liefdeslied – Alma Carstens Magdel kyk na haar kind in George se arms en voel ’n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding hê wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle ’n tweede kans kry?
This book is currently unavailable
72 printed pages
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)