af
Marijke Greeff

Soleil en die sakeman

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Soleil het van kleins af â€™n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar ’n ander kant van Jason word ook nou duidelik: dié van â€™n berekende sakeman. Van haar droom om â€™n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op â€™n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?
This book is currently unavailable
146 printed pages
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)