af
Zoë Gouws

Liefde in fokus

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!
This book is currently unavailable
174 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)