af
Corné van Rooyen

Tussen liefde en haat

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun
Marlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaas
buite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort
nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bang
te wees in die stad.
’n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in ’n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steeds
die geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaas
onaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou dat
die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.
This book is currently unavailable
149 printed pages
Publication year
2021
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)