af
Madelein Rust

Vyf en twintig trappe na benede

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?
Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken
lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy nie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeier
wat haar voordoen as ʼn waarsêer om haar trust fonds aan te vul.
Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar
vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toe dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander.
Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renée
ondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van die
dag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groter
raak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelens
jeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman.
Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar
herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe na benede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.
This book is currently unavailable
286 printed pages
Publication year
2021
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)