“Ag siestog, die arme kind. Vir wat kon sy nie vir haar ’n gawe man gesoek het nie?” laat Salie met ’n sug hoor.
Desi Oosthuizenhas quoted6 years ago
Ek kon ongelukkig nie. Daar is hierdie vrou naby my wat vreeslik agter my lyf aan is en sy het my lankal uitgevra. Ek het al so dikwels nee gesê dat ek nie nog ’n keer kon nee sê nie.”
Desi Oosthuizenhas quoted6 years ago
“Kahlil Gibran het gesê jou vriend is jou maaltyd en jou vuurherd.
Desi Oosthuizenhas quoted6 years ago
Langenhoven het gesê: Alle godsdiens is liefde en alle liefde is afgodsdiens.
Desi Oosthuizenhas quoted6 years ago
We make clay into a pot, but the emptiness within holds what we desire. A Zen saying.